Backstage Entertainment - Randburg

Company name
Backstage Entertainment
Location
18 Eleventh St, Greymont, 2195, Randburg, South Africa
Mobile phone
0828227013
Fax
0866199800
Company manager Louis du Plessis
E-mail address
Listed in categories
Company description
We do bookings for most of South Africa's Biggest stars.
With 15 years experience and international tours we are your only choice in Event, Artist, and Profile Management. Visit our website and contact us today for a free quotation and hassle free events of any size.

Ons is betrokke by meeste van die groot Feeste in Suid Afrika en werk ook saam met verskeie Promotors in Engeland, Australie, Kanada en Saudie Arabieë.
Laat Backstage Entertainment jou Fees, Fondsinsameling of Werksfunksie bymekaar sit.

Met jare se ondervinding het ons al kunstenaars bespreek en vergesel na onder andere Frankryk, Londen en reg oor Suid Afrika.
Backstage Entertainment is al tien jaar in die vermaaklikheids bedryf en is een van Suid Afrika se top kunstenaar bestuurs maatskappye. Eienaar, Louis du  
Show more Plessis het in 1996 al bedrywig geraak in die vermaaklikheids industrie.
Hy het op die jong ouderdom van 16 begin uitsaai op verskeie radio stasies. Hy was ook in 1998 aanbieder van sy eie musiek program op BOP TV.
Sederdien het hy agter die skerms betrokke geraak en van die land se top kunstenaars onder sy vlerk geneem. Louis is ook betrokke by verskeie TV programme en is reggiseur en vervaardiger van Suid Afrikaanse musiek videos waarvan 'n spul tans op meeste TV stasies verskyn.
Backstage Entertainment verskaf ook dienste aan nuwe sowel as gevesdigte kunstenaars met CD opnames, video beplanning, CD omslag, webwerf en plakkaat ontwerp. Daar word ook TV, radio en internet onderhoude geskeduleer vir die kunstenaars. Ons versprei ook musiek aan Streeklike, Nasionale, Gemeenskap en Kampus radiostasies.


Reviews

0 Reviews
0.0
 
Write a Review
This company has no reviews. Be the first to share your experiences!

Questions & Answers

Have questions? Get answers from Backstage Entertainment or Yellosa users. Visitors haven’t asked any questions yet.

Is this your business?

Update your business details by adding phone, website, description, working hours, location on map, categories, photos and respond to reviews.
Registered with us in

Similiar Page for Your Business?
Make sure everyone can find your business online. Create your dedicated company page on Yellosa - it's simply and easy!

List Your Business
BACK TO TOP