Review Mediese versorging Nandie


5.0
Mediese versorging Nandie
Dr Van der Veen en personeel,

Baie dankie dat julle so mooi na Nandie omgesien het. Ons was baie bekommerd oor haar en het gedink sy gaan dit nie maak nie. Danksy julle flinke diens het sy volkome herstel en is sy weer springlewendig.

Nogmaals baie dankie

Johanna Swanepoel & Nandie

Reply to Review

Sign-in Required

Please sign-in or register in order to reply to this review.

Sign inRegister

CONGRATS! THIS IS A 5 STAR REVIEW. You can share it on your business fan's page:
BACK TO TOP